Interessante feite oor aardverwarming

Wat is aardverwarming?
*  Aardverwarming kan gedefinieër word as die toename van die normale temperatuur van die aarde.  Soos wat die aarde warmer word, vind natuurrampe soos vloede, droogtes en orkane meer gereeld plaas.
*  Sedert 1880 het gemiddelde temperature wêreldwyd met ongeveer 1.4 grade Celsius gestyg.
*  Arktiese ys verdwyn vinnig en die omgewing sal teen ongeveer 2040 sy eerste ysvrye somer hê.
*  Koraalriwwe word die ergste deur aardverwarming geaffekteer deurdat dit verblyk of selfs doodgaan as gevolg van stres.  Hierdie stres op koraalriwwe sal tydens die volgende vyftig jaar slegs vererger indien die temperatuur aanhoudend styg.
(news.nationalgeographic.com/.../1206_041206_global_warming.html)